Met Liefde Doen Ek My Deel

Like this:

Met Liefde Doen Ek My Deel

R65,00

Met Liefde Doen Ek My Deel is ’n eenvoudige chore chart wat kinders leer om verantwoordelikheid met liefde aan te pak. Elke taak word ’n geleentheid om saam te werk, selfstandig te groei en trots te wees op hul bydrae tot die gesin.

Category: Tags: , , ,

Description

Met Liefde Doen Ek My Deel is meer as net ’n chore chart — dit is ’n daaglikse herinnering dat elke klein handjie, elke poging en elke bydrae saak maak. Hierdie tabel help kinders (en ouers) om verantwoordelikheid met liefde aan te leer, nie uit plig nie maar uit samewerking. Deur take te deel, leer ons respek, selfstandigheid en dankbaarheid — alles binne ’n huis waar liefde altyd eerste kom.
Want in hierdie gesin dra ons met liefde elkeen ons deel.

Discover more from Liefde, Laptops & Growing Feet

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Met Liefde Doen Ek My Deel”

Your email address will not be published. Required fields are marked *